Useful Articles

1 Second

News, Accident, Robberies & Incidents

Current Time: 03:58:23am
Date: 2017-10-24


Lynch vereer vir sy bydrae tot bedryf

12 Oct 2017, 10:29 pm

11 dae gelede
Lynch vereer vir sy bydrae tot bedryf
Deur  Albert BakkesDonderdag, Oktober 12, 2017 20:29
david lynch Foto:fanfest.com  ~ 

ONTHOU julle nog daai weird as shit TV-reeks Twin Peaks?

Of die ander weird and violent movies soos Blue Velvet, The Elephant Man en Wild At Heart?

Wel, hul papa, die even weirder David Lynch, gaan ’n lifetime achievement award kry by die Rome Film Fest.

Die festival begin met Scott Cooper se Hostiles met Christian Bale en Rosamund Pike en sal aan wees tot 5 November.

Daar is 39 entries met selfs ’n sport-section wat movies insluit soos Borg McEnroe en die boxing drama A Prayer before Dawn.

Akteurs soos daai nice Ian McKellen en Vanessa Redgrave sal ook praat.

Lynch word vereer vir 40 jaar in die game ná die release van sy eerste fliek. Eraserhead.

En, terloops, ek is mal oor sy flieks. Wil egter nie met hom buddies wees nie...

Gewildste

Share with friends

  • « Previous
  • |
  • Next »