Useful Articles

1 Second

News, Accident, Robberies & Incidents

Current Time: 06:13:26am
Date: 2018-11-18


Mallett die naweek op die kassie

12 Jul 2018, 12:30 pm

4 maande gelede
Mallett die naweek op die kassie
Deur  eie verslaggewerDonderdag, Julie 12, 2018 10:30
Nick MallettFoto: gallo images  ~ 

DIE voormalige Springbok­rugbyafrigter Nick Mallett sal die naweek terug wees op SuperSport.

Hy en die voormalige Springbokkaptein Naas Botha was ’n ruk van die lug af ná ’n uitval met ’n voormalige Springbok en medekommentator, Ashwin Willemse. Mallett het bevestig hy sal weer die naweek op die kassie wees.

Willemse het Mallett en Botha tydens ’n regstreekse uitsending van rassisme beskuldig en dat hulle neer­halend is en hom ondermyn.

In SuperSport se ondersoek is bevind geen rassisme was betrokke nie.

Willemse het intussen ’n hand van vrede na die ander twee oud-Bokke uitgesteek en gesê hy wil nie onmin hê nie. – News24

Gewildste

Share with friends

  • « Previous
  • |
  • Next »