Useful Articles

1 Second

News, Accident, Robberies & Incidents

Current Time: 03:13:25am
Date: 2018-01-24

DIE SON SIEN ALLES

Tabloid newspaper

SON

Call: 021-406-4606


Cops red vrou wat na strate gedwing is

23 Jan 2018, 8:00 pm

DIE Vice Squad van die Stad Kaapstad het onlangs ’n 35-jarige vrou gered wat gedwing is om by prostitusie in Bellville betrokke te raak.


DIE Vice Squad van die Stad Kaapstad het onlangs ’n 35-jarige vrou gered wat gedwing is om by prostitusie in Bellville betrokke te raak.

Read more / Comment Share

SA o. 19’s oorgehaal vir stryd teen Pakistan

23 Jan 2018, 7:30 pm

DIE Suid-Afrikaanse o. 19-krieketspan is oorgehaal om met veel groter dissipline in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-krieket­toernooi te speel.


DIE Suid-Afrikaanse o. 19-krieketspan is oorgehaal om met veel groter dissipline in die kwarteindronde van die Wêreldbeker-krieket­toernooi te speel.

Read more / Comment Share

Rape in masiet skok Moslems

23 Jan 2018, 7:00 pm

SY WAS glo besig om haar in die moskee skoon te maak voordat sy gaan bid het.


Dié voorval wat glo in die Masjidul Aashiq, in Tafelsig, Mitchells Plain, plaasgevind het, het baie gelowiges erg ontsteld.

Read more / Comment Share