Useful Articles

1 Second

News, Accident, Robberies & Incidents

Current Time: 03:36:17pm
Date: 2018-07-19

DIE SON SIEN ALLES

Tabloid newspaper

SON

Call: 021-406-4606


Voertuigbedrog: 3 in arres

19 Jul 2018, 3:30 pm

DIE Valke het gister in die Kaap drie mense douvoordag vir voertuigregistrasiebedrog en korrupsie in hegtenis geneem.


Die arrestasie van John Julius (62) en Elmarie Packies (41) van Bishop Lavis, asook Nawaal Harris (38) van Manenberg, het gekom ná maande se deeglike ondersoekwerk.

Read more / Comment Share

Oproer hou jonges uit skool

19 Jul 2018, 3:00 pm

GEWELDDADIGE protesoptrede in Zwelihle het vier skole in Hermanus gedwing om vir eers hul skoolhekke toe te maak.


Die mees onlangse betogings is egter oor ’n heining wat as ’n veiligheidsmaat­reël aangebring is, maar wat volgens Zwelihle se in­woners segregasie tussen rasse in Hermanus aanhelp.

Read more / Comment Share

Dorp werk saam om sy rivier ’n facelift te gee

19 Jul 2018, 2:30 pm

ROBERTSON. – Dié gemeenskap het gister gewys hy kan saamstaan deur ’n 3 km lange strook van die rivier skoon te maak.


ROBERTSON. – Dié gemeenskap het gister gewys hy kan saamstaan deur ’n 3 km lange strook van die rivier skoon te maak.

Read more / Comment Share