Useful Articles

1 Second

News, Accident, Robberies & Incidents

Current Time: 09:24:17am
Date: 2018-08-19

DIE SON SIEN ALLES

Tabloid newspaper

SON

Call: 021-406-4606


Man United soek tweede sege

19 Aug 2018, 8:20 am

SAL Paul Pogba sy monstervertoning as Manchester United se kaptein kan voortsit? United besoek Brighton vandag in die Amex-stadion op soek na sy tweede oorwinning.


SAL Paul Pogba sy monstervertoning as Manchester United se kaptein kan voortsit? United besoek Brighton vandag in die Amex-stadion op soek na sy tweede oorwinning.

Read more / Comment Share

Woede nĂ¡ boef 4 pit bulls steel

19 Aug 2018, 8:00 am

’n Ou wat pit bull-honde teel, is dik die moer in nadat vier van sy puppies gesteel is.


En die vermetelheid van die dief maak hom nog kwater. Dié het ’n vuilerige base­ball-keps in die leë hondehok agtergelaat as “betaling” vir die puppies.

Read more / Comment Share

Kylie-hulle laat tonge klap toe hulle jewellery bekyk

19 Aug 2018, 7:40 am

DIT lyk asof Kylie Jenner en haar baby daddy ’n verloofring vir haar soek.


Die make-up mogul en haar rapper-berk, Travis Scott, is gesien waar hulle uithang by ’n larney jeweller en nou skinder almal dat die twee op trou staan.

Read more / Comment Share